Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die DA se versuim om rassisme aan te spreek stel swart Suid-Afrikaners in gevaar
# Die sterftes van meer as drie-duisend Suid-Afrikaanse kinders onder vyf jaar word met lugbesoedeling verbind
# Een-miljoen inwoners in die Amerikaanse Midde-Weste ontvang vloedwaarskuwings met swaar neerslae wat toeneem
# En motorsport: Max Verstappen wen die Spaanse Grand Prix met Lewis Hamilton wat terugkeer na die podium
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………