Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 24 Junie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Panyaza Lesufi stel die aankondiging van sy provinsiale kabinet uit
# ‘n Gallup-verslag dui daarop dat Suid-Afrikaanse werknemers onder die gelukkigste ter wêreld is
# En krieket: Engeland vermorsel die VSA om die T20 Wêreldbeker-halfeindronde te haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………