Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 18 Junie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die GOOD-party ondersteun die konsepverklaring van voorneme vir die regering van nasionale eenheid
# Al Jama-ah beskuldig die DA dat hy beheer neem oor die regering van nasionale eenheid
# En rugby: Die Sale Sharks het die Stormers se skrumkoning in hul visier
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………