Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die uiteindelike wenner van die verkiesing moet demokrasie wees
# Die VF Plus kritiseer Ramaphosa vir die misbruik van staatshulpbronne in sy voorverkiesingstoespraak
# Agt-en-twintig burgers van Bangladesj word op die OR Tambo Internasionale Lughawe onderskep
# En daar is oproepe vir ‘n onmiddellike wapenstilstand na ‘n dodelike Israelse aanval in Rafah
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………