Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 24 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Koalisieregering kan Suid-Afrika help om sy uitdagings te oorkom
# Cosatu verwelkom die ANC se verbintenis tot ‘n universele basiese inkomstetoelaag
# En daar is vier mense dood en talle word steeds vasgekeer nadat ’n gebou in Spanje intuimel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………