Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 24 Mei 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê mense vetrou al hoe meer op die ANC
# Popcru is bekommerd oor die polisie se voorbereiding vir die verkiesing
# En die Internasionale Geregshof sal vandag ‘n bevel uitvaardig in Suid-Afrika se volksmoordsaak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………