Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Gun Free SA kritiseer politieke partye omdat hulle wapenbeheer afskeep
# ’n Verslag toon Pfizer het Suid-Afrika geboelie in hul onderhandelings oor die Covid-19-entstof
# Die VN skort voedselverspreiding in Rafah op
# En rugby: Die Springbok-heelagter Damian Willemse is vir sowat vier maande nie beskikbaar nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………