Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Ondersoek onthul besonderhede oor die Sekretaris van die Parlement se salarispakket
# Tax Justice SA kritiseer ‘n hofuitspraak oor ‘n saak tussen die Inkomstediens en sigaretvervaardigers
# Die publiek word versoek om nie te bespiegel oor die oorsaak van die ineenstorting van die gebou in George nie
# En die hoof van die Verenigde Nasies sê enige aanval op Rafah is onaanvaarbaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………