Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Nasionale Vervolgingsgesag kritiseer Zuma se appèlaansoek vir die herinstelling van Billy Downer se privaat vervolging
# RISE Mzansi is agterdogtig oor die verlengde opskorting van beurtkrag
# Putin besoek China die derde keer in net meer as ‘n jaar
# En gholf: Tiger Woods kry tyd om te besluit of hy die VSA se Ryderbeker-kaptein wil wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………