Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 15 Mei 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# AfriForum neem standpunt in teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering
# Die Parlement se komitee oor Basiese Onderwys kyk na die wysigings aan die Bela-wetsontwerp
# En die VN is bekommerd oor die uitwerking van verskerpte Russiese aanvalle op burgerlikes
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………