Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Verkiesingskommissie sê drie stembriewe sal nie die telproses belemmer nie
# ActionSA is teleurgesteld dat Ramaphosa die Wetsontwerp op Gesondheidsversekering gaan onderteken
# ’n Lid van die Verenigde Nasies se veiligheidspersoneel is in ’n aanval in Gaza dood
# En krieket: Stuart Broad sê James Anderson se vertrek sal Engeland se boulaanval ontbloot
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………