Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die dodetal in George styg tot 24
# Ramaphosa sê daar is hoop dat die einde van beurtkrag in sig is
# Die Verenigde Nasies se Menseregtekommissie sê ‘n volskaalse aanval op Rafah moet voorkom word
# En rugby: Die Springbok-vrouespan se afrigter is trots dat hulle vir die Wêreldbekertoernooi gekwalifiseer het
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………