NuusFlits: Dodetal in George styg tot 12 # Die dodetal na die ineenstorting van ‘n gebou in George het tot 12 gestyg nadat nog drie liggame uit die puin gehaal is. Altesaam 41 mense word nog vermis. « NewsFlash: Death toll in George rises to 12 » Nuus 15:00