Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 8 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister De Lille sê die toename in internasionale reisigers is goed vir die ekonomie
# Die GOOD-party wil hê die ineenstorting van die Gebou in George moet vining ondersoek word
# En ten minste 27 mense, insluitend kinders is sedert Maandag in Rafah dood
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………