Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 8 Mei 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Nxesi beloof ‘n deeglike ondersoek na die ineenstorting van die gebou in George
# Die gesinne van die Gaza-gyselaars wil hê Israel moet ‘n ooreenkoms aangaan
# En FlySafair vier 10 jaar met ‘n R10-vlugkaartjie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………