Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Ahmed Kathrada-stigting word as vriend van die hof toegelaat in die OVK se appèlsaak
# Die DA sê 10111-inbelsentrums het ’n tekort aan bykans 60-persent personeel sedert Bheki Cele oorgeneem het as minister van Polisie
# Daar is ‘n oproep vir ‘n vreedsame presidentsverkiesing in Tsjad
# En krieket: Sri Lanka en Skotland kwalifiseer vir die Vroue T20 Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………