Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Amerikaanse ambassadeur sê Amerika sal nie met die verkiesing inmeng nie
# Die Kommunikasiewerkersvakbond wil staak oor die Poskantoor se afleggings
# Brittanje se Arbeidersparty maak ’n deurbraak in tussenverkiesings
# En sokker: Sundowns wen ‘n sewende agtereenvolgende Premierliga-titel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………