Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# NotInMyName versoek besonderhede oor die OVK se vergadering met die Amerikaanse ambassadeur
# Saftu eis onmiddellike ondersteuning aan die openbare gesondheidstelsel
# Pro-Palestynse betogings by universiteite versprei van die VSA na Brittanje
# En gholf: Tiger Woods sal later die maand aan die PGA-kampioenskap deelneem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………