Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 2 Mei 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Byna vyf-duisend Poskantoorwerkers gaan afgelê word nadat ‘n poging om befondsing te verseker misluk
# Die VF Plus sê werkskepping is die sleutel tot ekonomiese groei
# En sowat 300 pro-Palestynse studentebetogers is in die VSA gearresteer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………