Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Amerikaanse senatore laat vaar planne om Suid-Afrika se kwalifisering vir AGOA te hersien
# Die NUM is nie verbaas oor Sibanye se jongste afleggingsplanne nie
# ActionSA in Gauteng sê die Nasi iSpani-program is ‘n ANC-verkiesingsfoefie
# En, motorsport: Fernando Alonso verleng sy kontrak met Aston Martin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………