Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cosatu versoek die Inkomstediens om voort te gaan met sy pogings om onwettige tabakhandel hok te slaan
# Business Leadership SA is bekommerd oor die regering se vermoë om digitale visums vir afstandswerk te laat werk
# Die EFF in Gauteng sê die tenderstelsel bevorder korrupsie en belemmer dienslewering
# En Trump wil hê individuele state moet aborsieregte bepaal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………