Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die wêreld moet optree om volksmoord en menseregteskendings te stop
# Tax Justice SA kritiseer tabakvervaardigers omdat hulle die Inkomstediens hof toe neem
# Die NSRI is op gereedheidsgrondslag te midde van die stormagtige weer in die Wes-Kaap
# En tennis: Djokovic se verwagtinge vir Monte Carlo is nie baie hoog nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………