Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 5 April 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Mapisa-Nqakula se besluit om te bedank moet geloof word
# Rugby: Dit is ‘n maak-of-breek-naweek vir vyf Suid-Afrikaanse spanne
# En, die Weerdiens waarsku teen ‘n ernstige verandering in weerpatrone oor die naweek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………