Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die polisie in KwaZulu-Natal skiet nege verdagtes dood tydens ‘n skietgeveg in Mariannhill
# ‘n Politieke ontleder sê die korrupsie-bewerings teen adjunkpresident Mashatile kan die publiek se vertroue in die regering skaad
# ActionSA wil duidelikheid hê oor die Weermag se ontplooiing in die DRK
# En krieket: Die Protea-vroue kom vanaand teen Sri Lanka te staan in die beslissende wedstryd van die T20-reeks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………