NuusFlits: Taiwan deur ergste aardbewing in 25 jaar getref # ‘n Aardbewing van 7,4 het die ooskus van Taiwan getref wat tot die dood van minstens een persoon en meer as 50 beseerdes gelei het. Dit is Taiwan se ergste aardbewing in 25 jaar. « Morning Newspaper Report » Nuushooftrekke 06:30