Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 3 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die MK-partyleier Visvin Reddy kan tronkstraf opgelê word vir sy geweldsdreigemente
# Die EFF vra vir die onmiddellike arrestasie van Mapisa-Nqakula
# En motorsport: Mercedes is nie bekommerd oor die betroubaarheid van sy motor nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………