Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA doen ‘n beroep op die Parlement om die Tabakwetsontwerp te heroorweeg
# Business Leadership SA is bekommerd oor die jongste Geïntegreerde Hulpbronplan
# Swem: Singapoer se Olimpiese goue seun, Joseph Schooling, tree uit
# En ten slotte: Beyoncé, Taylor Swift en SZA is wenners op die iHeartRadio-musiektoekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………