Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 2 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Kiviet sê staatsdiensamptenare sal hul pligte uitvoer ongeag wie regeer
# Tshwane teken meer sterftes gedurende dié Paastyd aan as verlede jaar
# En ActionSA sê dringende gesondheidsorghervorming word vereis aangesien die regering miljoene betaal aan eise
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………