Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 19 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die GOOD Party sê R370 is nie genoeg vir ‘n Maatskaplike Noodverligtingstoelaag nie
# President Ramaphosa spreek vandag die Simposium vir Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling toe
# En ‘n Israeliese afvaardiging is op pad na Washington om kommer oor sy Rafah-aanval te bespreek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………