Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA meen die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering baan die weg vir ‘n meer medingende mark
# Die NVG sê sy onafhanklikheid in die vervolging van staatskapingsake is bo verdenking
# Die leier van die Amerikaanse Senaat doen ‘n beroep op Israel vir ‘n nuwe verkiesing
# En, rugby: Die Franse span is onveranderd vir sy kragmeting met Engeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………