Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die GOOD Party eis dat die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsake betwis word
# Business Leadership SA sê die voortdurende waterprobleme hou ‘n bedreiging in vir die ekonomie
# Die VSA herhaal sy beroep aan Hamas om vroue, bejaardes en gewonde gyselaars vry te laat
# En tennis: Die verdedigende kampioen Carlos Alcaraz haal die laaste agt by Indian Wells
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………