Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 29 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die DA sê kinders word steeds in ontoereikende, onveilige plekke onderrig
# Die Amerikaanse Hooggeregshof stem in om Donald Trump se vrywaringseis in sy verkiesingsaak aan te hoor
# En motorsport, Red Bull-spanhoof word onskuldig bevind aan onbehoorlike gedrag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………