Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 29 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Nasionale Vervolgingsgesag maak vordering met kwessies om Suid-Afrika van die gryslys te kry
# Salga sê ‘n wetgewende raamwerk is nodig vir koalisieregerings
# En, Alexei Navalny word môre in Moskou ter ruste gelê
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………