Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 26 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Verslag deur ‘n hoëvlak-paneel oor die onderwysberoep word vandag vrygestel
# Drie verdagtes verskyn vandag in die hof in verband met die moord op ‘n Duitse toeris
# En, die voormalige Brasiliaanse president Jair Bolsonaro ontken die staatsgreep-bewerings teen hom
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………