Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 20 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Departement van Gesondheid sê die video op sosiale media oor Covid-19-sterftes weens inenting is misleidend
# Die DA in Gauteng sê Lesufi bied geen ware oplossings om inwoners te help nie
# En in motorsport, Formule Een se voorseisoen-toetse begin met almal wat Max Verstappen jaag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………