Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 20 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Change Starts Now onderneem om werkloosheid, misdaad en gesondheidsorgkwessies te pak
# Premier Alan Winde sê die Wes-Kaap gaan die eerste provinsie sonder beurtkrag wees
# En, die Palestyne sê in die Internasionale Geregshof die volksmoord in Gaza is weens dekades se straffeloosheid
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………