Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Suid-Afrika sal voortgaan om tot klimaatsverandering by te dra
# ‘n Politieke ontleder sê die DA sal nie op eie tot die nasionale regering verkies word nie
# Die EFF in Gauteng sê die Jeug-indiensnemingsprojek is bedrogspul
# En, Israel se eerste minister is uitdagend oor ‘n moontlike Rafah-aanval
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………