Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 19 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Politieke ontleder sê die DA sal nie op eie tot die nasionale regering verkies word nie
# Minister Didiza maak vandag die bevindings bekend van ‘n studie oor grondhervorming
# En, Oppenheimer oorheers die Bafta-toekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………