Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 15 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Senior FNB-ekonoom sê inkopie-aktiwiteite het in 2023 met 1% gedaal
# Die polisie soek na rowers ná ‘n transito-rooftog in Hammanskraal
# En, gholf: Lombard lei ‘n sterk Suid-Afrikaanse groep in die Dimension Data Pro-Am
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………