Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 15 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging is bekommerd dokters kan eenvoudig oppak en die land verlaat
# Pluimveeprodusente sê die ondersoek na onmededingende praktyke moes lankal gebeur het
# En, Oekraïne sink ‘n Russiese landingskip naby die Krim
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………