Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 14 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ‘n Kenner van grondwetlike reg sê die ANC se kaderontplooiingsbeleid is net die oortjies van die seekoei
# ‘n Ekonoom sê die mynbedryf het steeds groot probleme
# En, ‘n paneel van drie gaan die Universiteit Stellenbosch se Wilgenhof-manskoshuis ondersoek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………