Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om meer geskoolde werkers te lok
# Mogoeng Mogoeng sê doodsdreigemente sal hom nie van stryk bring om president te word nie
# Drie mense sterf in ‘n brand in Fisantekraal
# En Amerikaanse voetbal, die Kansas City Chiefs wen die Super Bowl vir die tweede agtereenvolgende jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………