Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie sê Ramaphosa se besoek aan Silicon Valley het niks te doen met die diplomatieke geskil met Amerika nie
# Die DA waarsku die SABS ondervind ‘n reuse-krisis weens finansiële en bestuursmislukkings
# Microsoft sê sy wêreldwye onderbreking hou nie verband met ‘n kuber-aanval nie
# En rugby: Die statistiek is in die Bokke se guns in die wedstryd teen Frankryk
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………