Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 13 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa lei die Suid-Afrikaanse afvaardiging oor KI na Silicon Valley
# Die hoof van die NVG sê wetstoepassingsagentskappe versterk hul samewerking om misdaad te bekamp
# En rugby: Siya Kolisi is nie bekommerd oor Frankryk se keuse van Antoine Dupont as losskakel nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………