Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC aanvaar ‘n mandaat-gids vir sy koalisie-onderhandelingspan
# Women For Change kondig ‘n landwye vrouestaking op 21 November aan
# Die Demokraat Scott Colom maak geskiedenis deur die Senaat-setel te wen in Mississippi
# En sokker: Peter Auf der Heyde van Suid-Afrika staan ook vir FIFA se presidentskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………