Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 12 November 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die SAKP sal nie koalisiegesprekke met die DA en die VF Plus aanknoop nie
# Vuurwapens het die vernaamste wapen geword wat gebruik word om vroue in Suid-Afrika te vermoor
# En gholf: Die ICONS-beker bring sportsterre na Suid-Afrika
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………