Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Hlabisa sê munisipale rade moet nou binne 14 dae saamgestel word
# ActionSA hou koalisie-samesprekings met die ANC, maar sal nie toegee oor Tswane se burgemeesterskap nie
# Trump gee swak kommunikasie die skuld vir die Republikeine se verkiesings-nederlaag
# En krieket: Die sukkelende Labuschagne word uitgelaat vir Australië se toetsreeks teen Nieu-Seeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………