Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 4 November 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Altesaam 21 verkiesingsverwante sake, insluitend moord, is sedert Maandag aangemeld
# Wetstoepassingsowerhede sê hulle sal beslis optree teen enige wangedrag of geweld
# En die Demokrate gaan waarskynlik verskeie setels in die Senaat wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………