Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Kaapstadse Lughawe ondervind personeeltekorte weens die taxi-geweld
# Die MK-party se verkiesingsveldtog word as ‘n katastrofiese gemors beskryf
# JD Vance sê Trump sal nie toelaat dat Iran ’n ewige oorlog word nie
# En rugby: Die vyfde ronde van die VRK word gevolg deur ‘n maand lange onderbreking
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………