Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê Suid-Afrika maak gereed vir enige gebeurlikheid rakende AGOA
# Die Stad Kaapstad en die polisie verskerp sigbaarheid te midde van dodelike taxi-geweld
# Netanyahu beskuldig Arabiese partye dat hulle Israel se verkiesing steel
# En rugby: Thomas du Toit sê dit sal tyd neem vir die Haaie om op dreef te kom in die skrums
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………